Trok knipmes onder brug
- kosmosnuus
- Jul 21, 2016
- 1 min read
'n Trok het geknipmes onder die brug op pad na die industriële gebied. Dit blyk dat twee ander voertuie ('n minibus-taxi en 'n bakkie) ook by die insident betrokke was. Dit wil voorkom of die twee voertuie onder en deur die trok se waens vasgekeer word.
Comments