Gewapende rowers op vlug
Volgens berigte is vier voortvlugtendes reeds gearresteer in verband met 'n gewapende rooftog en verskeie motorkapings wat op Donderdagoggend, 29 Julie, in Bethal en Standerton plaasgevind het. Die bakkie wat omstrrek 10:30 gekaap is is weer net na 11:00 teruggevind op die Leandra-pad. Teen die tyd van hierdie plasing was van die rowers steeds voortvlugtend in en buite Standerton. Verskeie mense is in die voorval gewond.