top of page

Eerste vir Standerton!


Die Herbert Evans-trofee staan vir die eerste keer hierdie jaar in Standerton. Dit alles te danke aan die vroue van Standerton wat die Hoëveld-gholfliga gewen het. Die Herbert Evans-trofee is vir die eerste keer in 1962 uitgedeel, maar hierdie jaar was dit die span onder kapteinskap van Patrizia Lombard wat die trofee omhoog kon lig. By Patrizia staan Adelaide Odendaal, Elizka Pistorius en Alma Tonkin. Ronel Starbuck was afwesig toe die foto geneem is.


Important Articles
Recent Articles
Find us online at:
  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
Search by tag
bottom of page